Check it out…..

Please e-mail us at: fxitformxit@websurf.co.za for the English version. 

Comments
  1. Ruth-anne says:

    Uitstekende web, selfs ‘n dom ma soos ek kan dit verstaan. daar moes lankal so iets wees om ouers in te lig oor wat gaan vir wat en sou minder kinder en jongmens lewens vernietig gewees het deur ‘no care ouers’ wat nie kan omgee oor die goed waarmee hulle kinders besig is nie, solank hulle net onder hulle voete uit is. Goed gedoen! Meer van julle soort nodig.

  2. Renette du Preez says:

    Uiteindelik weet ek nou ook wat die voordele, nadele en gevare van mxit is! Gewoonlik hoor ‘n mens net van al die negatiewe dinge van mxit. Baie dankie vir die “skille van die oë afhaal” inligting. Die heel belangrikste van mxit, soos dit maar met enige kletsprogram bv. facebook en twitter, die geval is , is die verantwoordelike gebruik daarvan. Dit is waar die grootste probleem lê.
    Sterkte met julle projek!

    Juffrou Renette

  3. Estelle Snyman says:

    Wat ‘n fantastiese website! ‘n Mens kan sien julle het julle huiswerk gedoen.
    Baie interessant en insiggewend.

    Goeie werk!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s